Author Topic: Foontjie-etiket...  (Read 4968 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Angelica

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1674
  • Gender: Female
Foontjie-etiket...
« on: August 02, 2013, 06:16:01 AM »
Die nuutste..

Jy skakel 'n persoon se selfoon... lui-lui-lui.. bly lui, sellefoon sellefoon bly lui..   hijyweetwatomtedoen.  Klik.
Onbeskof!!!!! Ek staan nog met die telefoon in my hand. Wat het nou gebeur?  Wat het die een aan die anderkant gese?  Het ek reg gehoor?
Ek skakel weer, net om myself weer deur hierdie rowwe onbeskofte gedrag van die een aan die anderkant te sit.. (Noem dit selfkastyding, as jy wil)..
hijyweetwatomtedoen.  Klik.
*&%#$@
elle

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10700
  • Gender: Female
Re: Foontjie-etiket...
« Reply #1 on: August 02, 2013, 09:37:19 AM »
Ek ken ook iemand wat so 'n antwoordtoon het.  Dan los ek maar 'n boodskap:  Hy jy weet ook wat om te doen!
Later kry ek darem 'n luitjie en sê my sê. 
Om te weet is om te verstaan.