Author Topic: Ek is geheg aan my besittings  (Read 11303 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Assie

  • Regular Members
  • Snuiter
  • Posts: 480
  • Gender: Female
Re: Ek is geheg aan my besittings
« Reply #15 on: November 03, 2021, 12:36:55 PM »
Ek stem 100% met julle saam. Hout is goud.
Ek verkoop gereeld siel deur meubels te maak uit hout uit wat geverf moet word. Ek het die punt bereik waar ek die meubels klaarmaak, sanding sealer opsit en die koper moet maar self verf as hy dit geverf wil hĂȘ. Hout het sy eie karakter wat deur verf weggesteek word.
Dis vir my erger as 'n mooi vrou wat haar gesig onder makeup wegsteek.

 :icon_bigsmurf:
« Last Edit: November 03, 2021, 05:00:27 PM by Assie »

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10700
  • Gender: Female
Re: Ek is geheg aan my besittings
« Reply #16 on: November 03, 2021, 04:56:23 PM »
Jy is so reg Naas.  Ek het al dikwels vouens gesien wat mooier is sonder grimering. 
Om te weet is om te verstaan.