• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Briljante wenke vir elke dag se gebruik - 3

Started by Terry, April 19, 2013, 03:33:36 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Terry


PM

Om te weet is om te verstaan.

Fransi

My linne is juis deurmekaar. Baie dankie. :-)


PM

Ek lief daai linne-wenk.  Selfs om daardie paslaken te vou!  Dit het altyd my kop dronk. 
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

Dankie vir die wenke...
Ek hou van die koekie-bakkie vir roomys.  As die roomys begin smelt, sal dit in die koekie intrek en jy het 'n heerlike laaste hap van roomysdeurdrenkte koek.
Njammies.
elle

Terry

Daarsy!  Ek het dieselfde gedink met die roomys!

PM

... en my gedagtes is op 'n heel ander planeet     :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.