Die Afrikaanse Forum

Die Biblioteek => Wenke wat werk => Topic started by: Terry on April 19, 2013, 02:33:36 PM

Title: Briljante wenke vir elke dag se gebruik - 3
Post by: Terry on April 19, 2013, 02:33:36 PM
Deel 3
Title: Re: Briljante wenke vir elke dag se gebruik - 3
Post by: PM on April 19, 2013, 02:37:43 PM
Nog 'n dankie matertjie. 
Title: Re: Briljante wenke vir elke dag se gebruik - 3
Post by: Fransi on April 19, 2013, 11:08:31 PM
My linne is juis deurmekaar. Baie dankie. :-)
Title: Re: Briljante wenke vir elke dag se gebruik - 3
Post by: Meraai vannie Baai on April 20, 2013, 01:00:40 AM
WOW!  :`ip2: :icon_salut: :notworthy: :love7:
Title: Re: Briljante wenke vir elke dag se gebruik - 3
Post by: PM on April 20, 2013, 05:53:53 PM
Ek lief daai linne-wenk.  Selfs om daardie paslaken te vou!  Dit het altyd my kop dronk. 
Title: Re: Briljante wenke vir elke dag se gebruik - 3
Post by: Angelica on April 20, 2013, 06:26:52 PM
Dankie vir die wenke...
Ek hou van die koekie-bakkie vir roomys.  As die roomys begin smelt, sal dit in die koekie intrek en jy het 'n heerlike laaste hap van roomysdeurdrenkte koek.
Njammies.
Title: Re: Briljante wenke vir elke dag se gebruik - 3
Post by: Terry on April 20, 2013, 07:19:23 PM
Daarsy!  Ek het dieselfde gedink met die roomys!
Title: Re: Briljante wenke vir elke dag se gebruik - 3
Post by: PM on April 20, 2013, 09:07:48 PM
... en my gedagtes is op 'n heel ander planeet     :icon_biggrin: