• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Afrikaanse uitdrukking gesoek vir 'paingry'

Started by Meraai vannie Baai, January 10, 2020, 10:45:45 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Die uwe is dringend opsoek na 'n mooi Afrikaanse saamgestelde uitdrukking vir 'paingry' want ek is verby g*tvol vir pyn en ongemak  :angel4:
'A state of anger, caused by long term pain'.



Ek het 'n paar ontvang by ons Asemdiefbewusmakings groep op FB:

Antionette de Bruyn - Moerigseer.
Quiza Gunter - Pynbefoeterd
Helene de Lange - Gemoedsbek*kking
Anastasia Bester -  Seerbed*nnerd

:book1: :bootyshake: :hello2: :notworthy:


adele

adéle  :grommit:

Meraai vannie Baai


Assie

As Oupa se rug hom so pla is hy gewoonlik pynbedonnerd.

:mumum:

Meraai vannie Baai

 :toothy4: :headbang: Wanneer laas het ek daardie uitdrukking gehoor Assie. Rol dit skuldig van kies tot kies en dit voel so volksbekend.  :headbang: :hello2:

PM

#5
'n Mens kan werklik moerig raak oor elke dag se pyn en lyding. 


Pynbemoerd.  Moet nou nie vir my kom vertel dit is 'n vloekwoord nie.  Pyn opsigself is 'n vloek!
Om te weet is om te verstaan.