• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Ons eie afkortings

Started by Meraai vannie Baai, April 10, 2013, 03:47:51 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 2 Guests are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Joe was vandag die eerste slagoffer van die woorddief vir hierdie splinternuwe afdeling in ons woordskuur :icon_salut: :notworthy:

AVWS wat staat vir 'Abnormale vervolgings waansin sindroom' en die enigste raad daarteen is glo die uitskryf van pienk kaartjies wat hulle so effe kalmeer.

Naas

Praat Antie nou van die verkeerdeprostetiete wat op straat geld maak deur onskuldige motoriste aan te rand?
Ek noem hulle sommer "boetebossies" want hulle herinner my aan onkruid.


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

 :icon_biggrin:  Die Bybel het al van hulle gepraat.  Die struikrowers.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Hiehiehie, nou lag ek baie beskaafd. Ynste is dit waarvan die anti praat - die boetebossiestruikrowers  :`ip2: