Die Afrikaanse Forum
Woordskuur => Pret met woorde => Topic started by: Meraai vannie Baai on April 10, 2013, 02:47:51 AM
-
Joe was vandag die eerste slagoffer van die woorddief vir hierdie splinternuwe afdeling in ons woordskuur :icon_salut: :notworthy:
AVWS wat staat vir 'Abnormale vervolgings waansin sindroom' en die enigste raad daarteen is glo die uitskryf van pienk kaartjies wat hulle so effe kalmeer.
-
Praat Antie nou van die verkeerdeprostetiete wat op straat geld maak deur onskuldige motoriste aan te rand?
Ek noem hulle sommer "boetebossies" want hulle herinner my aan onkruid.
:icon_bigsmurf:
-
:icon_biggrin: Die Bybel het al van hulle gepraat. Die struikrowers. :icon_biggrin:
-
Hiehiehie, nou lag ek baie beskaafd. Ynste is dit waarvan die anti praat - die boetebossiestruikrowers :`ip2: