dis baie maklik ne :-)
Jy moet net onthou om vir jou 'n cover photo te laai - jy kan een van jou mooi seep foto's gebruik en dan drag jy dit net om die gedeelte wat jy graag wil vertoon - te wys.
Baie mooi
Almal gaan ondersteun asb haar blad!!
Ek het ook jou FB page met die Forum se FB Page gelink deur dit tot die Forum se FB Page se favorites te add - kan jy dit ook vir die Forum doen asb.
As jy in FB gelog is gaan na :
https://www.facebook.com/DieAfrikaanseDkyk vir die * in die regterkantste hoek, klik op dit en klik die tweede lyntjie : Add to my page's favorites - dan kies jy net die page waartoe jy dit graag wil favorite - in die geval jou :
https://www.facebook.com/pages/Enchanted-Self/165172703620536?fref=ts blad
Omdat jy 'n besigheids blad gekies het, moet jy wag tot dat jy 25 lede het, maar dan kan jy ook 'n korter url (address) vir jou page skep - sonder al die getalle
wat dan makliker op jou Webtuiste en besigheids kaartjies geplaas kan word :-)