• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Li-Zay (van ouma Lolla) se 'springbroodjie'

Started by Meraai vannie Baai, October 07, 2012, 12:27:20 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Springbroodjie: Kostelik en so beskrywend vir 'n geroosterde broodjie. Dankie vir die deel Miss Piggy!! 007 het verpak en kom bewaar  :love7: :hello2: :notworthy:

PM

Dit is kostelik! 

Ons kleinkind word die 3de Desember twee jaar.  Sy het nou eers begin praat, maar ek kan sien dat ons binnekort 'n klein babbelbekkie sal hĂȘ en ek kan nie wag om te hoor waarmee sy alles vorendag sal kom nie. 
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

elle