Die Afrikaanse Forum

Die Biblioteek => Nuwe woordskeppings => Topic started by: Meraai vannie Baai on October 06, 2012, 11:27:20 PM

Title: Li-Zay (van ouma Lolla) se 'springbroodjie'
Post by: Meraai vannie Baai on October 06, 2012, 11:27:20 PM
Springbroodjie: Kostelik en so beskrywend vir 'n geroosterde broodjie. Dankie vir die deel Miss Piggy!! 007 het verpak en kom bewaar  :love7: :hello2: :notworthy:
Title: Re: Li-Zay (van ouma Lolla) se 'springbroodjie'
Post by: PM on October 07, 2012, 05:11:39 AM
Dit is kostelik! 

Ons kleinkind word die 3de Desember twee jaar.  Sy het nou eers begin praat, maar ek kan sien dat ons binnekort 'n klein babbelbekkie sal hĂȘ en ek kan nie wag om te hoor waarmee sy alles vorendag sal kom nie. 
Title: Re: Li-Zay (van ouma Lolla) se 'springbroodjie'
Post by: Angelica on October 08, 2012, 06:05:57 AM
Oulik.  Springbroodjie