• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Wanneer die onbekende jou bang maak

Started by Gawelina, August 27, 2012, 09:03:02 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Met so 'n groot besluit bekyk ek ook eers al die negatiewe elemente goed uit die boom uit.  'n Mens berei jou voor daarop en dan is al wat oorbly die positiewe.  Ek glo julle gaan mekaar goed aanvul en bystaan en dit is al wat saak maak. 
Het jy die slapies al begin tel?
Om te weet is om te verstaan.