• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

vertalings

Started by AB, August 25, 2012, 09:33:35 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

SLIM VERTALINGS

G-string:      Snakstringetjie / tergtoutjie / gatsnaar/hol-flos

Sales rep:          Koopseblief / kommissiekabouter

Toi-toi:       Vakbond-vastrap / williewerkie-wals

Tantrum:       Spin-jou-driewiel / vloermoer / baba-boogie

Doggie Bag:    Woefkardoes

Stapler:       Draaddrukkertjie  /  papiervampier

Softie:        Sponskind / Jellie Japie

Sweet sixteen: Druktyd / pompnie / jagseisoen

Appy:          Moerjoggie  / spykerkind

Backseat driver:    Skouervlieg

Hang-over:          Bewe-lewer

Halfjack:      Polisiekoffie / bergieparfuum

Stew:          Vleismoles

Make-up:       Jeugdeeg / plooisement

Face-lift:          Hysbakkies / glystopper /opstaanoperasie

PM

Dankie AB, Raaitjie sal een van die dae die mandjie nader sleep.  Sy gaan vir toetse more en moet nou eers herstel.
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai