Hallo lief maatjies
dis 'n hop en skip die kant ... so bietjie drama met Theo wat nog tandjies kry ... genade! Hondjie deur die venster agter kat gespring .... migraines wat my lyf belas - glo hormonaal ha ha, ek word ook nou oud
En Hope Heals Heart het 'n skielik onverwagste draai geneem ... die drie episodes is gouer uitgesaai as wat ons verwag het ... die DVD behoort volgende week by ons te wees as alles goed ... so ek moet nou geldjies bymekaar kry om 5000 CD's te kan laat print
(hier sal ook 'n geleentheid wees om 'n extra geldjie te maak as julle sou belangstel om dit in julle omgewing te verkoop - ons moet net eers al die finale kostes bymekaar kry en sien hoeveel $$ ons vir 'n agent sal kan bysit vir kommisie, sonder om die prys van die DVD die hoogtes in te skiet dat niemand dit kan bekostig nie - sal later met julle details deal)
ek gaan ook nie nou al die kletsies in haal nie ... het so paar goed om af te handel, maar gaan wel daar by die Woorskuur se hoekie, waat MEraai en Petra en ek oor die tegiesie goed van die Woordskuur praat ... stappies vir 007 plaas om haar Woordmandjie te kan leeg maak om weer hier te kan kom laai ...
Dis die link na ons prag nuwe Woordskuur :
http://woordskuur.afrikaanseforum.co.zaDit wat tans daar is, het ek net vinnig gelaai - net om te sien of dit werk en hoe dit werk ... 007 sal die post reg of weg maak ...
Meraai sal die Woordskuur beman
PM is ook daar met 'n raad en daad
Willa is net daar vir die tegniese bystand - niks met die skuur se inhoud self te doen nie.
Om die skuur mooi en netjies vir die buite mense te hou, gaan net die drie mense daar toegaan he ... so alle bespreekings en voorstelle word hier op die forum gedoen by die Woordeboek :
http://forum.afrikaanseforum.co.za/index.php?board=11.0in tussen is julle baie diep in my hart en heeltyd in my gedagtes ...
Wils