• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Stilte

Started by Naas, April 30, 2012, 08:19:59 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

Adele
ons het nou wireless of draadloos konneksie met die internet diens verskaffer.
op die berg is 'n toring wat die seine uitsaai.
dan het ek 'n telefoon konneksie wat op die internet gekoppel is gekoop en 2 fone, die koste van die goed vir die telefoon was so om en by R1000 dink ek. Die intenret onvang goed wa sso R2500.

vir R300 min of meer per maand het ek uncapped internet, wel effens stadiger as die duurder capped opsie maar vining genoeg.

jy kry 'n nommer by hulle wat jy redelik kan kies oorlat daar min nommers gebruik is maar jy kan ook jou telkom nommer na hulle oordra soos ek gedoen het.

die koste is billik, ek sal die papiere moet soek, maar dis goedkoper vir my om van die voip foon na 'n selfoon te bel as van selfoon na selfoon. ook effe goedkoper as telkom tariewe maar ongelukkig nie die gratis opsie van closure nie en dis duurder om na die voip foon te bel, al nadeel vir die mense wat jou bel.

iewers sal ek weer die papiere kry en laat weet wat die koste is. ek dink dis even goedkoper van voip na telkom as van telkom na telkom foon.


Ah Willa

Naas hierdie nasie van ons ... as ons net beter saamwerk instede van net vat wat ons dink ons toekom ... maar nou ja

AB watter wireless maatskappy gebruik jy??

Adele ek hoop hulle gee ook goeie diens daar in jou kontrei
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

AB

ek gebruik breedenet as diensverskaffer

http://www.breede.co.za/voice/call-rates.html

Call Rates    PDF    Print    E-mail
Voice Services - Information

New VOIP call rates as of May 1st, 2012.

VOIP call rates can be configured as a per minute billing account and a per second billing account. The per second billing has no initial connection charges and you only pay for the seconds you use. Likewise, the per minute billing charge in 30-second increments.

Therefore if you tend to make longer calls, per minute has more advantages, but if you make shorter calls, per second is the option to take.

For exact phone charges for all calls including International calls, please use the rates calculator.
Package 1: Per Minute Billing
Destination    Peak
(VAT Incl)    Peak
(Vat Excl.)    Off Peak
(Vat Exl.)    Off Peak
(VAT Excl.)
On Network    R 0.15    R 0.13    R 0.15    R 0.13
National/Local    R 0.34    R 0.30    R 0.27    R 0.24
Mobile            R 0.84    R 0.74    R 0.84    R 0.74
UK Landline    R 0.30    R 0.26    R 0.30    R 0.26
UK Mobile      R 0.63    R 0.55    R 0.63    R 0.55

    All rates are quoted per minute. Calls charged in 30-second increments with a minimum of 60 seconds.
    Peak - Monday to Friday 7am to 8pm
    Off Peak - all other times.
    Calls to 0800 (toll-free) numbers and emergency service numbers (112, 1011, 10117) are free.
    Calls to directory enquiries and Telkom operator services (10xx) are charged at the national rate.

Comparitive Chart
Destination    BreedeNet    Telkom    Savings
On Network    R 0.15    R 0.50    70.0 %
Local            R 0.34    R 0.42    21.0 %
National            R 0.34    R 0.57    38.0 %
Mobile            R 0.84    R 1.40    40.0 %

Telkom's minimum charge is R0.57. Saving calcutated on an average mix of long and short calls.
Package 2 - Per Second Billing
Destination    Peak
(VAT Incl)    Peak
(Vat Excl.)    Off Peak
(Vat Exl.)    Off Peak
(VAT Excl.)
On Network    R 0.17    R 0.15    R 0.17    R 0.15
National/Local    R 0.38    R 0.33    R 0.30    R 0.26
Mobile            R 1.03    R 0.90    R 0.97    R 0.85
UK Landline    R 0.36    R 0.32    R 0.36    R 0.32
UK Mobile      R 0.73    R 0.64    R 0.73    R 0.64



    All rates are quoted per-minute. Calls charged per second from the first second.
    Peak - Monday to Friday 7am to 8pm
    Off Peak - all other times.
    Calls to 0800 (toll-free) numbers and emergency service numbers (112, 1011, 10117) are free.
    Calls to directory enquiries and Telkom operator services (10xx) are charged at the national rate.

Comparitive Chart
Destination    BreedeNet    Telkom    Savings
On Network    R 0.17    R 0.50    70.0 %
Local            R 0.38    R 0.42    23.0 %
National            R 0.38    R 0.57    39.0 %
Mobile            R 1.03    R 1.40    43.0 %

    Savings are based on both the rates and the benefit of per second billing

Ah Willa

Adele - is Breedenet beskikbaar vir jou ??
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

adele

kom ek nou eers hier op julle antwoorde af, dankie baaaie AB, en Willa, ek weet sowaar nie maar gaan dadelik begin soek na 'n antwoord.

:grommit: 
adéle  :grommit:

Ah Willa

ons hou duime vas vir oplossings
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w