• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Melandi, welkom by die forum.

Started by PM, July 18, 2018, 07:02:46 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Melandi, ek sien jy sê jy is lief vir jou taal.  Hier op die forum is ons almal mal oor dieselfde taal.  Maak jouself tuis en laat weet vir my of jy 'n eie plekkie wil hê waar jy jou skryfwerk kan plaas.   :hello2:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Warm welkom ook van diekant van die aardbol. My plek geboek vir heerlike saamkuier tussen die lyne.