Die Afrikaanse Forum

Voorstelle en klagtes => Baie geluk... Baie welkom => Topic started by: PM on July 18, 2018, 06:02:46 PM

Title: Melandi, welkom by die forum.
Post by: PM on July 18, 2018, 06:02:46 PM
Melandi, ek sien jy sê jy is lief vir jou taal.  Hier op die forum is ons almal mal oor dieselfde taal.  Maak jouself tuis en laat weet vir my of jy 'n eie plekkie wil hê waar jy jou skryfwerk kan plaas.   :hello2:
Title: Re: Melandi, welkom by die forum.
Post by: Meraai vannie Baai on July 18, 2018, 11:12:27 PM
Warm welkom ook van diekant van die aardbol. My plek geboek vir heerlike saamkuier tussen die lyne.