• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

korrup

Started by adele, September 16, 2011, 09:43:10 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

adele

in gesprek het die volgende van iemand na aan my gekom, daar is deesdae enkele sulke mense met die nuwe posbenaming en hulle laat mense so voel   :violent1:

hy is 'n korrupteër en sy is 'n korruptrise 

:grommit:
adéle  :grommit:

Meraai vannie Baai

Dit is SO beskrywend! Lief dit matertjie.  :book1: :notworthy:

PM

Lekker om jou hier raak te lees Adéle.   :hello:
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

Nogal gepas, daardie name.
Ek kan aan nog vele name dink wat 'korrup' beskryf, maar die spasie is effens beperk.

Ja, lekker om jou terug te sien.
Waar IS almal?  Kyk seker rugby in NZee.
elle

adele

En vandag word die korrupteërs en korruptrises gedaag om voor allerhande kommissies van ondersoeke te verskyn ... Zondo- en Mpathi-kommissies ens ... enigiets om hofsake te vermy, want niks gaan hof toe nie en niemand is bang dat hul daar gevonnis sal word nie ... 
adéle  :grommit:

PM

Mens wonder soms, net soms, of die spul nie maar net almal kop in een mus is nie?   :bootyshake:
Om te weet is om te verstaan.

adele

Ek sal dit ook glo, nie verbaas wees nie, sowat van 'inmekaarskakelarye' het mens nog min gesien. Kry ons vandag 'n stuk dat Zuma sou gesê het hy vat almal saam as hy ondergaan ... ja, al dink ek daardie spesifieke stukkie is dalk vervals, weet hy verseker baie te veel van die meeste van sy regeringsvriende en vyande.
adéle  :grommit:

PM

Is dit nou 'n kwessie van die pot kan die ketel nie verwyt nie?   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.