• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

ekke gaan bietjie weg

Started by Louis, February 05, 2012, 03:51:14 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

Jy verdien 'n party.
As ek reg onthou, hengel jy liga hierdie naweek?  En dit net na die Boekbekendstelling?
Jy sal maar die visvang moet kanselleer, of hoe?

Dankie vir 'ster' gedeelte.  Was lekker om verslaggewer te speel.

:angel8:
elle

PM

Jy is 'n ster Elletjie.  Ag ek bedoel jy is 'n sterretjie Ellé.  :icon_biggrin:  Die ouens besef nie hoeveel ons hulle mis as hulle weg is nie. 
Louis, ek glo vas dat jy baie goed gaan vaar en die groen en goud na jou kant toe sal kom.  'n Visterman kan ook nou nie help as die monster die naweek doop en nie by die kompetisie is nie nê!
Ons hoop van harte dat jy dit Vrydagaand kan maak. 
Om te weet is om te verstaan.