• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Sampioen en varkworsies.

Started by PM, January 30, 2012, 01:12:23 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Sampioen en varkworsies.

Bestanddele:

Braai varkworsies in olie tot bruin.
Skep dit uit en sny in skywe.
Braai knoffel, ui en sampionskyfies in die panvet tot geurig.
Voeg die varkworsies by.
Geur met 'n skoot witwyn en kook tot droog.
Giet suurroom oor om die bestanddele te bedek.
Geur met gemengde kruie.
Laat prut tot effens verdik en bedien.

Om te weet is om te verstaan.

Chichi

*The one and only AWESOME-EST