Die Afrikaanse Forum

Bak en brou => Resepteboek => Varkvleisgeregte => Topic started by: PM on January 30, 2012, 01:12:23 PM

Title: Sampioen en varkworsies.
Post by: PM on January 30, 2012, 01:12:23 PM
Sampioen en varkworsies.

Bestanddele:

Braai varkworsies in olie tot bruin.
Skep dit uit en sny in skywe.
Braai knoffel, ui en sampionskyfies in die panvet tot geurig.
Voeg die varkworsies by.
Geur met 'n skoot witwyn en kook tot droog.
Giet suurroom oor om die bestanddele te bedek.
Geur met gemengde kruie.
Laat prut tot effens verdik en bedien.

Title: Re: Sampioen en varkworsies.
Post by: Chichi on January 30, 2012, 08:52:40 PM
die een lyk lekker