• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Die Alleen Ruiter

Started by Naas, July 13, 2012, 10:37:50 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Hierdie laaste twee weke was ook vreeslik eensaam vir my.  Hou tog duime vas dat my ander helfte gou weer saam met my is.
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Hoe gaan dit met Oom Hannes?



:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Ek kom nou van die hospitaal af.  Hy is nog in ICU.  Moet nog 'n eenheid bloed kry.  Ons wag vir die uitslag van nog bloedtoetse.  Dit is beter dat die dokter 100 seker is dat hy OK is. 

Ek gaan weer 3 uur.
Om te weet is om te verstaan.

Anastasia

PM, jammer om te hoor jou man is siek.  Ek dink aan julle
Ek huppel en dans deur die lewe met drie bene!

Meraai vannie Baai

Wonder ek hoe dit nou gaan met Hannes en ook met jou PM. Die kommer wanneer ons maat aan die sy ernstig siek raak is pure hel. Dink aan julle  :love7:

PM

Dankie matertjies.  Ek het ge-antwoord dat dit nou goed gaan.  Lief julle!
Om te weet is om te verstaan.