• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Majuba en die Engelse

Started by adele, February 20, 2012, 10:13:22 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

adele

Hierdie stand van sake het "Oom Jan wat versies maak" (C P Hoogenhout) raak opgeteken in sy oorbekende gedig:

Engels! Engels! Alles Engels!
Engels wat jy sien en hoor;
In ons skole, in ons kerke,
Word ons moedertaal fermoor.
Ag, hoe word ons folk ferbaster,
Daartoe werk ons leeraars saam.
Hollans nog in sekere skole:
Is bedrog, ʼn blote naam!

Wi hom ni laat anglisere,
Word geskolde en gesmaad.
Tot in Frystaat en Transvaal al,
Oweral dieselfde kwaad.

"Dis fooruitgang!" roep die skreeuwers,
"dis beskawing wat nou kom!
Di wat dit ni wil gelowe,
Di is ouderwets en dom..."

http://maroelamedia.co.za/blog/die-groot-debat/die-kaapse-taalstryders-en-die-slag-van-majuba/

:grommit:
adéle  :grommit:

Meraai vannie Baai

Oeeee ek het GANIET dankie duisend kere matertjie vir die deel  :love7: :hello2:

adele

C P Hoogenhout, kyk daai spelling.

fermoor.
Ag, hoe word ons folk ferbaster,
"Dis fooruitgang!"

wanneer het wie toe besluit om 'n V ipv 'n F te gebruik, wonder ek sommer


:grommit:
adéle  :grommit:

PM

Dankie vir die aandra matertjie.  Uit my boek van 1929 lees ek dikwels die ou skryfseltjies raak en geniet dit baie.
Om te weet is om te verstaan.