• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Loopplankwoorde: mooiste woorde (007)

Started by Meraai vannie Baai, June 07, 2012, 01:37:22 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Soms lees ek die mooiste woorde raak wat soos modelle op loopplanke pronk. Hier is een van hulle wat die woorddief altyd sal bybly:

Naas: Wingerdkanker - Alkolisme

adele

dis pragmooi, in betekenis soos die stiltes tussen storiereëls, so is dit agter hierdie woord.

:grommit: 
adéle  :grommit:

PM

Moet dan ook nie jou "loopplankwoorde" vergeet nie.  Uitstekend. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

#3
Weet nie hoe alom bekend die volgende loopplank-uitdrukking is nie maar toe Outop se nig Ria so verwys na daardie ekstra kilogramme wat na vakansie saam huistoe gaan, was dit vir my kostelik: 'Vakansiespek'  :icon_biggrin: :headbang:

adele

adéle  :grommit:

PM

Pragtig. 
'n Mens moet sulke woorde afskryf, want ten tyd jy dit op die forum wil plaas het jy dit vergeet!
Om te weet is om te verstaan.

PM

Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Ek sien nou toe jy noem hoeveel keer dit alreeds gelees is! Vanoggend het iemand hier kom gaps  :icon_biggrin: :book1:

PM

Ek sien so, maar ons deel mos graag.  Dit is net nie mooi om te vat sonder om dankie te seg nie.
Om te weet is om te verstaan.