Soos 'n kar se wiele wat afgeval het, soos 'n bouvallige ou murasie, so lê ons land in flarde, verskeur deur sommige lede van die regering, dik gevreet en dik gesteel. Hulle het geen, maar geen gevoel vir hul mendemens nie, geen selfrespek nie. Animal farm!
Animal Farm is an allegorical novella by George Orwell, first published in England on 17 August 1945. The book tells ]the story of a group of farm animals who rebel against their human farmer, hoping to create a society where the animalscan be equal, free, and happy.
A proclamation by the pigs who control the government... Net hier het die varke besluit dat "some animals is more equal than other animals". Hierdie boek is gratis beskikbaar op die internet, lees gerus.