• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

VIR PM!!!!

Started by Chichi, September 22, 2011, 06:03:45 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Dankie Chichi, ek het die blad geboekmerk vir wanneer ek 'n tydjie kry.  Ek is nou klaar tot en met bladsy 93.  Dit is op 'n stokkie gelaai om doos dood seker te maak dat dit nie weer verlore gaan of sommer vanself kleure verander nie. 

Dit was nogal 'n kopkrap.  Ek kleur die letters pienk en as ek my kom kry is dit geel!  Ek dink my Power Point (ek moet seker die woord "program" ook plaas)  is 'n bietjie oud en daar kort 'n paar "opdaterings".  Ek het Photoshop 5, maar kort nog 'n paar "instruksies".  Sal seker eendag daar kom as ek groot is.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Chichi

Sjoe PMpie, jy wek ook maar altyd hard
*The one and only AWESOME-EST


PM

Ek wil nou nie diknek skiet nie, maar ek hoop bladsy 93 sien my nooit weer nie.  Ek sou gister drukkers toe gegaan het, maar kon dit nie maak nie, ek sal beslis vandag gaan.  Daar is nog die boek se buitekante se binnekante waaroor ek baie onseker is.  Verder is alles in orde, ons moet nou net hoor wat sĂȘ oom drukker.
Om te weet is om te verstaan.

Chichi

yay!! hopelik, isalles deur die haak
*The one and only AWESOME-EST


PM

Toe nou nie, bladsy 93 gaan my weer sien en al die ander bladsye ook.  Die bladsye moet alles oorgeplaas word in 'n ander program, die kleur is ga-ga en die ink slaan op al die bladsye deur.  Is ook nie net vir spoeg en plak nie.  :crybaby2:
Om te weet is om te verstaan.

Chichi

awe eks jammer dat jy nog moet werk... ek hoop dit kom vinnig reg
*The one and only AWESOME-EST


PM

Ek was gister baie moedeloos en vandag wil ek net huil as iemand vir my kyk, maar dit sal net sweet blou all help.
My ma het nie 'n sissie grootgemaak nie.  Hoe gouer ek begin hoe gouer is ek klaar.  (Ek drink net eers gou 'n koffietjie en vat 'n rukkie af om myself vreeslik jammer te kry.)   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Chichi

hehe ek hou daarvan om myself jammer te rky as ek baie werk het wat voorle. dan wil ek altyd eers bietjie ontspan...
*The one and only AWESOME-EST