• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Die hoof het gepraat

Started by PM, October 12, 2021, 06:46:08 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Assie

Ek sien hulle soek 'n radio drama. Dink nie dis ons tipe skryfwerk nie.
Die naaste wat ons hier oppie plaas aan 'n radio drama kom is as die ontvangertjie se batterye ingee in die middel van 'n springbok toets.

:mumum:

Meraai vannie Baai

Ek dink daardie ene is verby drama Assie, klink eerder na volskaalse trauma vir my  :icon_biggrin: