• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

grappies

Started by Lox, October 18, 2011, 07:46:43 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

"Ek kom om die geyser reg te maak, sê die loodgieter toe die vrou die deur oopmaak. "Maar, daar is niks fout met die ding nie sê die vrou. "Het julle ons nie geskakel nie mev Burger?" "Ek is nie Burger nie ek is Smith, die Burgers het 3 maande gelede al getrek"
"Kan jy dit nou glo, mense bel ons noodnommer en trek dan sommer sonder om die afspraak te kanselleer!"



Die ou snork verskriklik hard. Niemand in sy huis kan geslaap kry nie en wanneer die vensters oop is sukkel selfs die bure. Die enigste stilte is wanneer hy omdraai en effens wakker word. Een nag is die vensters weer oop vir die hitte toe die ou omrol en effens wakker word. Deur die slaap hoor hy hoe die buurman in die stilte sê "Dankie tog, daar is hy nou dood"
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Naas

 Dis Infinity. Probeer dit.







Dis Infinity, Probeer dit.



:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Die loodgieterstorie is eintlik nie 'n grap nie.  Ons sien elke dag die agteruitgang in diens.  Jy wag letterlik maande vir iemand om te reageer.
Om te weet is om te verstaan.