• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Liefdesspel

Started by PM, July 28, 2011, 02:49:51 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Toe ek lees wat Willa laat kopkrap het ek gou gaan loer waar is ons bydrae oor hierdie woordbeiteltjie en sien toe eers raak dat jy gevra het ek moet deurgaan en weer plaas PM, so gevra - voort gedoet (al was die arig laat  :icon_bigsmurf:) Willa ek hoop dat met die voorbeelde en verduideliking jy sommer gou sal sien hoe handige skryftegniek hierdie spasies is  :toothy4:

Ah Willa

Dankie Meraaitjie .. ek gaan daar by hoekie gaan draai en kyk hoe werk die spasies  :angel8:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

PM

Dankie Raaitjie, jy is my ou staatmaker.   :love7:
Om te weet is om te verstaan.

PM

Goeiste, dit voel soos in 'n vorige lewe!  Ek kan nie glo dat die tyd so gou verbyvlieg nie. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai