• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Oorplasing van die forum

Started by PM, September 13, 2011, 04:02:26 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Hier het ek gister kennis gegee dat die oorplasing van die forum na sy eie nessie, gisteraand sou plaasvind.  Behalwe vir hierdie bydrae en nog een of twee wat gedros het, het alles voor die wind verloop. 
Wow, how now brown cow, for HostCow! 

Om te weet is om te verstaan.

Stof

Veels geluk liewe PM,
want jou forum verjaar.
Sy is mondig en pragtig
en onafhanklik so waar.
Die middernagtelike gerammel van 'n rustelose koppie.  Twee breinselle bots en vreemde goed beland op papier.

PM

Baie dankie Stoffie.  Dankie ook vir jou hulp.  Hier is vir jou 'n lekker beker  :coffee2:  Ek sal   :coffee2: 'tjie met jou klink.   :hello2:
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

Die Nuwe Onafhanklike Afrikaanse Forum.
Trots om 'n lid te wees van hierdie party.
Voorwaaaaarrrts.. MARS!!!
elle

Meraai vannie Baai

Ekke waai en swaai my woordvlaggie. Ons doet voort!!  :bootyshake: :hello2:

PM

Dankie vir julle finansiĆ«le bydraes ouens.  Sonder dit sou ek nie die moed gehad het om dit aan te pak nie. 
Om te weet is om te verstaan.

Chichi

*The one and only AWESOME-EST