Die Afrikaanse Forum

Voorstelle en klagtes => Die Inligtingkantoor => Topic started by: PM on September 13, 2011, 03:02:26 AM

Title: Oorplasing van die forum
Post by: PM on September 13, 2011, 03:02:26 AM
Hier het ek gister kennis gegee dat die oorplasing van die forum na sy eie nessie, gisteraand sou plaasvind.  Behalwe vir hierdie bydrae en nog een of twee wat gedros het, het alles voor die wind verloop. 
Wow, how now brown cow, for HostCow! 

Title: Re: Oorplasing van die forum
Post by: Stof on September 13, 2011, 03:20:34 AM
Veels geluk liewe PM,
want jou forum verjaar.
Sy is mondig en pragtig
en onafhanklik so waar.
Title: Re: Oorplasing van die forum
Post by: PM on September 13, 2011, 03:50:48 AM
Baie dankie Stoffie.  Dankie ook vir jou hulp.  Hier is vir jou 'n lekker beker  :coffee2:  Ek sal   :coffee2: 'tjie met jou klink.   :hello2:
Title: Re: Oorplasing van die forum
Post by: Angelica on September 13, 2011, 06:56:53 AM
Die Nuwe Onafhanklike Afrikaanse Forum.
Trots om 'n lid te wees van hierdie party.
Voorwaaaaarrrts.. MARS!!!
Title: Re: Oorplasing van die forum
Post by: Meraai vannie Baai on September 13, 2011, 07:03:12 AM
Ekke waai en swaai my woordvlaggie. Ons doet voort!!  :bootyshake: :hello2:
Title: Re: Oorplasing van die forum
Post by: PM on September 13, 2011, 10:06:34 AM
Dankie vir julle finansiĆ«le bydraes ouens.  Sonder dit sou ek nie die moed gehad het om dit aan te pak nie. 
Title: Re: Oorplasing van die forum
Post by: Chichi on September 13, 2011, 07:04:59 PM
YAY!!!!!!