• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Wieletjieshuis

Started by Meraai vannie Baai, September 10, 2011, 11:56:21 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Tina het die mooi naam vir karavaan op die gevreetboekie geplaas as kommentaar by ons 'huis op wiele'. Ek het gaan grawe en kon net een verwysing (in 'n advertensie opsoek na 'n ekstra slaapplek) kry waar die naam ook gebruik is.

Angelica

Nou is dit nou nie pragtig nie.
elle

PM

Dit is baie oulik.  Ek hou daarvan.
Om te weet is om te verstaan.