Die Afrikaanse Forum

Die Biblioteek => Nuwe woordskeppings => Topic started by: Meraai vannie Baai on September 10, 2011, 10:56:21 PM

Title: Wieletjieshuis
Post by: Meraai vannie Baai on September 10, 2011, 10:56:21 PM
Tina het die mooi naam vir karavaan op die gevreetboekie geplaas as kommentaar by ons 'huis op wiele'. Ek het gaan grawe en kon net een verwysing (in 'n advertensie opsoek na 'n ekstra slaapplek) kry waar die naam ook gebruik is.
Title: Re: Wieletjieshuis
Post by: Angelica on September 11, 2011, 03:16:17 PM
Nou is dit nou nie pragtig nie.
Title: Re: Wieletjieshuis
Post by: PM on September 13, 2011, 02:49:05 AM
Dit is baie oulik.  Ek hou daarvan.