• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

lox se bydrae tot die boek

Started by Lox, August 17, 2011, 12:02:56 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Chichi

holy crap, as deel van my professie wil ek jou nou net laat soak vir 20minute en dan met al my equipment jou voete reg maak!! hehe
*The one and only AWESOME-EST


Lox

Tjiekie, 2 dinge, jou equipment sal stomp raak en dan moet my voete so hard wees dat ek die duwweltjie dorings kan trap dat hulle ogies kan traan.

gehoor van die girl wie se bynaam duwweltjie was?
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Chichi

Lox, een ding:  SKOENE

en nee ek het nie, wat van haar?
*The one and only AWESOME-EST


Lox

ek sal jou van duwweltjie in die kroeg afdeling moet vertel
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Chichi

hehe ek het dit gesien en ek het my antwoordjie daarop gegee  :icon_biggrin: :icon_biggrin:
*The one and only AWESOME-EST


Lox

Skoene? ek het al in sub A stry gekry met skoene toe ek skool toe is. kan die goed nie aan my voete verdra nie.
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Chichi

ek hou van skoene. ek het rerig baie van hulle.... soosin regtig baie.... ek dink ek het 'n probleem met skoene. 
*The one and only AWESOME-EST


Angelica

Tjiets, jy en Lox het albei probleme met skoene...
Dis soos die klomp van die Weskus, hulle dra ook nie skoene nie. Kom stad toe kaalvoet.
Hulle verweer?.. Hulle is nie met skoene gebore nie.
Geskoei of nie, dis die hart binne die borskas wat saakmaak.
elle

Chichi

hehe

ek loop ook kaalvoet rond, binne in die huis. en nie in die garage nie.  maar nooit kaalvoet buite nie, net op die strand! my voetjies is soos marie biscuits, hulle is maar sag en kry maklik eina.  ek het gister vir my 'n nuwe paar skoentjies gekry... kyk die foto, hulle lyk amper so, hulle zips lyk net bietjie anders



*The one and only AWESOME-EST


Lox

dankie angeliek

tjiekie, dit sal darem ook nie mooi lyk as jou agter voete soos myne lyk nie. e wil ook darem  hĂȘ dat my vrou se voete sag moet wees. is genoeg as ek die lakens verniel.
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Chichi

hehe ag wat dames kyk altyd mooi na hulle voetjies!!!
*The one and only AWESOME-EST