• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

What am I?

Started by Meraai vannie Baai, September 08, 2011, 05:28:13 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Ek gee op ... heentemal op  :evil6: soos my pen se ink

PM

Ek ok, ok heentemal!  :toothy4:
Om te weet is om te verstaan.

Naas

En julle sit dit elke oggend in julle se monde.




:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

Hie hie hie ... NOU weet ekke ook!! :icon_bigsmurf: Wil nou eers my tandeborsel mooi gaan bekyk. Sien of dit nog lyk soos julle sin hehehe!

PM

Lekker vang jy ons nou uit Naas.  

Wat werk met batterye en vibreer so lekker en jy sit dit ook in jou mond?
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Is dit daai ding wat drie van die blond se tande gebreek het?
Sy het seker van die Colgate vergeet.






:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Ag siestog, die arme blond.  Plaas sy die "instructions" lees. 
Om te weet is om te verstaan.