• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

botswana - dooievlei 15 C

Started by Lox, July 13, 2011, 08:09:12 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

Na dit vroeƫr gereen het: Oppad van sesriem na sossusvlei lyk die veld, of woestyn, amper soos graanlande.
503, 504, 505, 506









Duin 45
507


Oppad dooievlei toe, 1,1 km se stap
Ons was sowat 11 uur die oggend daar by sossusvlei en ek en Warick het besluit om te gaan kyk hoe lyk dooievlei
Ons pak elkeen 1 liter koeldrank en met ons kameras en ek sandale in die hand stap ons.
509



Langs pad die mense gekry 510 en toe ek verder kyk in die rigting waarheen ons gaan besef ek hoe groot is die sand hope as jy kyk die stippels is mense.
510, 511




Die foto het ek van dooievlei se kant af geneem terug na sossusvlei toe, daar waar jy die bome agter sien.
512


Dooievlei: die wit kol met die swart dooie bome. As mens sien hoe groot die dooie bome is besef jy hier van 'n afstand hoe groot is die dooievlei.
513, 514




Die duin wat dooievlei afgesny het.
515


word steeds vervolg..............
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.