• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

‘n Geskenk vir Vader Vis.

Started by Trapsoetjie, June 20, 2011, 02:40:37 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Trapsoetjie

'n Geskenk vir Vader Vis.

Aan wal staan manne en rond trippel.
Onder die massa swem vissies en giggel.
Hulle het 'n nuwe braai vir Vadersdag gekoop.
Van mense afgestroop!

Moeder Natuur het vir Meneer Wind gestuur,
want koop is vir vissie te duur.
Ian het bietjie gebraai,
dat die as so waai.

Meneer die Wind dink dis nou een te veel,
om die lug so te besoedel en nie met vissie te deel!
Doem skuins op in sy krop.
Met 'n skop haal hy uit die prop!

En blaas vir 'n span,
sodat vissie sy presentjie kan inpalm.
Pappa Vis is in sy noppies,
met sy braai, gewoonlik kry hy net bottel proppies!

©
:angel12:

PM

Jou sin vir humor is verkwikkend Trappies!   :hello2:  Pragtig beskryf Nooi!   :love7:
Om te weet is om te verstaan.

Fransi