• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

My laaste kleinkinders

Started by PM, December 16, 2021, 05:38:43 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

More vlieg my kleindogtertjie Amsterdam toe.
Dinsdag vlieg my laaste kleinseun Engeland toe. 
Danksy Suid-Afrika.  Jammer dat jy nie al jou burgers kan huisves op 'n regverdige basis nie.  Na 28 jaar val jy nog terug na apartheid en rassehaat.  My hart is stukkend.

Om te weet is om te verstaan.