Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: PM on December 16, 2021, 05:38:43 PM

Title: My laaste kleinkinders
Post by: PM on December 16, 2021, 05:38:43 PM
More vlieg my kleindogtertjie Amsterdam toe.
Dinsdag vlieg my laaste kleinseun Engeland toe. 
Danksy Suid-Afrika.  Jammer dat jy nie al jou burgers kan huisves op 'n regverdige basis nie.  Na 28 jaar val jy nog terug na apartheid en rassehaat.  My hart is stukkend.