• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Unread topics ?

Started by PM, November 14, 2021, 11:31:10 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Ek het twee funksies bo aan my forumuitleg gehad.  Unread topics en nog een.

Show unread posts since last visit
Show new replies to your post
Nou is dit weg. 
Wie het dit gevat?
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Was nie ek nie. Her jy aan jou settings verander.


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Met al my gesoek na oplossings was daar nie een onderwerp in admin wat onaangeraak gebly het nie.
Toe begin ek maar by die begin en ek merk daar is so 'n klein wit hoekie by SMF en ek  klik daarop en voila, daar kom die goed uit hul wegkruipplek uit.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.