Die Afrikaanse Forum

Voorstelle en klagtes => Die Inligtingkantoor => Topic started by: PM on November 14, 2021, 11:31:10 AM

Title: Unread topics ?
Post by: PM on November 14, 2021, 11:31:10 AM
Ek het twee funksies bo aan my forumuitleg gehad.  Unread topics en nog een.

Show unread posts since last visi (https://forum.afrikaanseforum.co.za/index.php?action=unread)t
Show new replies to your post (https://forum.afrikaanseforum.co.za/index.php?action=unreadreplies)
Nou is dit weg. 
Wie het dit gevat?
Title: Re: Unread topics ?
Post by: Naas on November 14, 2021, 12:12:03 PM
Was nie ek nie. Her jy aan jou settings verander.


 :icon_bigsmurf:
Title: Re: Unread topics ?
Post by: PM on November 14, 2021, 12:14:54 PM
Met al my gesoek na oplossings was daar nie een onderwerp in admin wat onaangeraak gebly het nie.
Toe begin ek maar by die begin en ek merk daar is so 'n klein wit hoekie by SMF en ek  klik daarop en voila, daar kom die goed uit hul wegkruipplek uit.   :icon_biggrin: