• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

het jy vir my ‘n madeliefie

Started by adele, January 02, 2020, 06:25:16 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

adele

het jy vir my 'n madeliefie
met hy-het, hy-het-nie blaartjies
oranje     geel     wit
ek wil dit aan iemand gee
en agter wag-'n-bietjie gaan skuil
sodat 'n piet-my-vrou
so fluit-fluit haar boodskap
oor die wind na my kan sein   
:toothy4: 

©adéle theron

adéle  :grommit:

Meraai vannie Baai

#1
Ek leen hierdie pronkbydrae ook as voorbeeld by ons praatverse liefste woordmater van my.
http://forum.afrikaanseforum.co.za/index.php?topic=4338.msg29605#msg29605
:angel8: :icon_biggrin: :toothy4:

PM

#2
Jou skryfwerk is vir my 'n groot liefde matertjie.
het jy vir my 'n madeliefie
met hy-het, hy-het-nie blaartjies 
Dit gryp my en ruk my terug na die dae toe ek nog 'n dogtertjie was!



Om te weet is om te verstaan.