• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Sterkte soos 'n kampstoel & vertroue soos 'n woefter vir 2020

Started by Meraai vannie Baai, January 01, 2020, 02:08:20 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai


PM

Proes ek van die lag.  Arme ou stoeltjie, arme ou plat hond. 
So het 2020 en 'n groot deel van 2021 sy gang gegaan.  Ons het so baie gemis.  So baie verjaarsdae, 50ste huweliksherdenkings, 70ste verjaarsdae ens. Amper is 2021 ook nou iets van gister. 
Om te weet is om te verstaan.

adele

Op die ou end kom net geloof saam met ons oor al die klippe, rotse en deur die 'potholes' en oor die woestyne van 2020-2021 en dalk verder, wie weet. Daarom lees ons mos dat ons niemand en niks op aarde kan vertrou nie. Niks is vir ewig nie, niks hou vir altyd stand nie.
adéle  :grommit:

PM

As my geloof maar so sterk kon wees soos Woefter s'n!   :icon_biggrin:
Dit is waar lief Adele.  Geloof hoop en liefde! 
Om te weet is om te verstaan.