Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: Meraai vannie Baai on January 01, 2020, 02:08:20 AM

Title: Sterkte soos 'n kampstoel & vertroue soos 'n woefter vir 2020
Post by: Meraai vannie Baai on January 01, 2020, 02:08:20 AM
(https://hosting.photobucket.com/images/ab33/raaitjie/2/0fb6cfbb-9d18-45e2-be97-f8aa0130db69-original.jpg?width=1920&height=1080&fit=bounds) (https://app.photobucket.com/u/raaitjie/p/0fb6cfbb-9d18-45e2-be97-f8aa0130db69)
Title: Re: Sterkte soos 'n kampstoel & vertroue soos 'n woefter vir 2020
Post by: PM on September 13, 2021, 10:46:28 AM
Proes ek van die lag.  Arme ou stoeltjie, arme ou plat hond. 
So het 2020 en 'n groot deel van 2021 sy gang gegaan.  Ons het so baie gemis.  So baie verjaarsdae, 50ste huweliksherdenkings, 70ste verjaarsdae ens. Amper is 2021 ook nou iets van gister. 
Title: Re: Sterkte soos 'n kampstoel & vertroue soos 'n woefter vir 2020
Post by: adele on September 13, 2021, 11:50:15 AM
Op die ou end kom net geloof saam met ons oor al die klippe, rotse en deur die 'potholes' en oor die woestyne van 2020-2021 en dalk verder, wie weet. Daarom lees ons mos dat ons niemand en niks op aarde kan vertrou nie. Niks is vir ewig nie, niks hou vir altyd stand nie.
Title: Re: Sterkte soos 'n kampstoel & vertroue soos 'n woefter vir 2020
Post by: PM on September 13, 2021, 11:53:28 AM
As my geloof maar so sterk kon wees soos Woefter s'n!   :icon_biggrin:
Dit is waar lief Adele.  Geloof hoop en liefde!