• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Die dwergie

Started by Meraai vannie Baai, September 28, 2020, 11:55:28 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Lees ek hierdie storie op Outop se blad raak:

"So, eendag was daar 'n dwergie wat in 'n tyre onder 'n brug gewoon het. Toe kry die tyre 'n puncture en nou bly hy in 'n flat. The end."

:icon_biggrin: :bootyshake:

Onthou ek nou Outop se uitdrukking vir iets wat 'flat' is, hy noem dit dan 'papflat'  :book1:

Naas

'n Vol hysbak ruik anders vir 'n dwergie...


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Ek dink ek het nou alles in die lewe gehoor!   :sign10:   Julle is een te erg vir my.   :love7:
Om te weet is om te verstaan.