Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Grappies => Topic started by: Meraai vannie Baai on September 28, 2020, 10:55:28 PM

Title: Die dwergie
Post by: Meraai vannie Baai on September 28, 2020, 10:55:28 PM
Lees ek hierdie storie op Outop se blad raak:

"So, eendag was daar 'n dwergie wat in 'n tyre onder 'n brug gewoon het. Toe kry die tyre 'n puncture en nou bly hy in 'n flat. The end."

 :icon_biggrin: :bootyshake:

Onthou ek nou Outop se uitdrukking vir iets wat 'flat' is, hy noem dit dan 'papflat'  :book1:
Title: Re: Die dwergie
Post by: Naas on September 29, 2020, 03:33:02 PM
'n Vol hysbak ruik anders vir 'n dwergie...


 :icon_bigsmurf:
Title: Re: Die dwergie
Post by: PM on September 13, 2021, 12:32:12 AM
Ek dink ek het nou alles in die lewe gehoor!   :sign10:   Julle is een te erg vir my.   :love7: