• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Die hoender in

Started by Naas, August 01, 2018, 01:10:10 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Naas

So vra my skoonseun nou die dag vir Nanja (5) wat dink sy, wie was eerste. Die hoender of die eier.
Na bietjie se dink antwoord sy. "Die nes natuurlik" met 'n gesiggie wat se "Hoe kan jy nou vir my so 'n simpel vraag vra.?"



:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

Wysheid uit die gryse klein bekkie - kosbaar!

PM

Ouilik!  Oupa bederf haar natuurlik tot in die afgrond in.  Wens myne was naby. 
Om te weet is om te verstaan.