Die Afrikaanse Forum

Woordskuur => Lewenswaarhede => Topic started by: Naas on August 01, 2018, 12:10:10 PM

Title: Die hoender in
Post by: Naas on August 01, 2018, 12:10:10 PM
So vra my skoonseun nou die dag vir Nanja (5) wat dink sy, wie was eerste. Die hoender of die eier.
Na bietjie se dink antwoord sy. "Die nes natuurlik" met 'n gesiggie wat se "Hoe kan jy nou vir my so 'n simpel vraag vra.?"



 :icon_bigsmurf:
Title: Re: Die hoender in
Post by: Meraai vannie Baai on August 02, 2018, 12:38:09 AM
Wysheid uit die gryse klein bekkie - kosbaar!
Title: Re: Die hoender in
Post by: PM on August 02, 2018, 12:24:05 PM
Ouilik!  Oupa bederf haar natuurlik tot in die afgrond in.  Wens myne was naby.