• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Nuwe Digkompetisie - "Kom-proe-saam-poësie"

Started by Meraai vannie Baai, April 15, 2013, 02:05:45 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Terry

Ag ek weet Gawelina, hier staak hulle ook amper elke week. Ek kan nie eers vir jou se of die pakkie al ons poskantoor verlaat het nie. Hoekom bel jy nie maar jou poskantoor en vind uit nie?  Jou tracking nommer is TC170356785ZA.

Laat weet my asb sodra jy dit gekry het.

PM

Die pakkie is wel gestuur en ek sal graag wil hoor wanneer jy dit ontvang het Gawie. 
Om te weet is om te verstaan.

Gawelina

Baie dankie vir die tracking nr. Ek het dit aanlyn gesoek. Ek sien dis 14 Augustus gepos en lê op die oomblik in Kimberley. Ek behoort dit dus so Dinsdag te kry as als goed gaan. Sal kom rapporteer.

Meraai vannie Baai

Dankie vir die aanstuur van die 'tracking' foto Gawes. Wonderlike ding die tegnologie! Kan presies sien waar, wanneer, tot hoe laat 'n artikel gepos is. My ouma sou seg dis kale golery  :sign10:

Gawelina

#34
[quote author=Terry link=topic=2781.msg19605#msg19605 date=1369998891
Jou wenprys is 'n Squisita Jewellery armband, ter waarde van R380 en 'n R200 geskenkbewys.  (Fotos aangeheg).

Ons sal in kontak met jou bly om so gou as moontlik jou prys in die pos te sit.

Weereens baie dankie vir die deelnemers.
[/quote]

Baie dankie. Ek het die armband ontvang. Dit is baie mooi. Skuus, daar vergeet ek om te sê ek wetie hoe om foto aan te heg nie. Dink nie dis moontlik met selfoon nie. Jammer julle!

Meraai vannie Baai

Jy moet asb kom vertel wat jy met die koopbewys gaan aanskaf juffrou Gawie hoor  :toothy4:

Gawelina


PM

Dalk kan jy die koopbewys aangee vir 'n verjaardaggeskenkie.   :dontknow:
Om te weet is om te verstaan.

Gawelina

PM, ek neem aan die koopbewys is by armband ingesluit, want daar was net die armband in die pakkie. Dis als reg. 

PM

Dit is 'n elektroniese koopbewys Gawie.  Ek sal jou e-posadres vir Terry stuur dan kan sy dit vir jou e-pos. 
Om te weet is om te verstaan.

PM

Terry sê sy het jou e-posadres gevra sodat sy die koopbewys vir jou kan pos.  Ek hoop regtig dat dit nou afgehandel sal word.   :color:
Om te weet is om te verstaan.

Terry


Gawelina


Meraai vannie Baai

Ek is werklik verlig dat hierdie 'prys-deel' van die kompetisie uiteindelik afgehandel is  :notworthy: