• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Gehaktballen

Started by PM, July 25, 2013, 06:02:55 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Naas

Assie jy skinder al weer. Ek gaan vir oupa vertel van die propponent en die kraalmuur...

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Het hulle alweer skelm gerook?   :angel12:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

My plek geboek vir daardie skinderstorie. Lees ek die raak oor skinderstories: Mens hoor goete oor jouself wat jy self nie eers van geweet het nie  :icon_biggrin:

PM

Dit het al met my ook gebeur, hierdie stories wat jy aangaande jouself hoor.  Dan vra ek maar  Regtig!  Wregtwig?
Hannes het mos van die trappe afgeval by Gerhard se huis.  Later toe hoor ek ek het van die dek af gestamp in Leeupoort.   :icon_scratch:
Om te weet is om te verstaan.

Assie

 Oupa se ek mag maar vry, solank ek nettie rook nie.

:mumum:

Naas

#20
Nee maggies PM. Moenie vir Hannes so rondstoot nie. Op sy ouderdom kan dit gevaarlik raak.

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Sommer so?  Op die dek onder die maanlig met 'n ou rooietjie in die hand? 
Om te weet is om te verstaan.

Naas

As jy gaan stop om te drink gaan dit nooit klaarkry nie.

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.