• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Skillie oppie paal

Started by Aspoestertjie, December 25, 2012, 08:59:03 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Ag toggie, die ou is olik man.  Het darem al 'n kilo opgetel maar nog baie swak.  Ek sal probeer om hom weer hier te kry. 
As dit nie vir ons "onheiligheid" was nie?  Nee wat, moenie skaam nie.   :bootyshake:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

As mens maar gewig kon skenk.... ons hoop dat jou hart se punt gou weer homself gaan wees PM. Stuur baie groete van oorkant die waters groot asb hoor.
:love7:

PM

Dankie Raaitjie, ek maak so.   :love7:
Om te weet is om te verstaan.